Die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU) se tema vir die jaar was “Jy is genoeg.” Lede het beertjies gebrei, en dié boodskap is om die nek van elke beertjie gehang. Die Virginia-tak het 1 000 beertjies aan leerlinge in die skole in die dorp oorhandig. Die tak het die projek afgesluit met die oorhandiging van 100 beertjies aan die Klein Vollies-kleuterskool se personeel en leerlinge. Van links is, voor: Gerda Pienaar, Janet Badenhorst, Elize Marais, Esta Botha, Jeanette Maritz, Nelly Prinsloo en Alida van Niekerk (almal lede van die tak) Credit: SYSTEM

Bring boodskap met beertjies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 15 January 2026
    Vista E-Edition 15 January 2026

Gift this article