Die Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) stel elke week ’n beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings bekend. Die woordeboek weerspieël Afrikaans in sy wydste omvang. Besoek wat.co.za vir meer inligting. Fotosamestelling: WAT