Leerlinge aan die Amari-skool in Welkom het tussen 20 Maart en 25 Maart in Bloemfontein deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse sportvereniging vir liggaamlik gestremdes (SASAPD) se nasionale kampioenskapsbyeenkoms. Hulle het in drie sportsoorte uitstekend gevaar. In fietsry het hulle 11 goue medaljes verower, twee silwer en drie brons

Leerlinge aan die Amari-skool in Welkom het tussen 20 Maart en 25 Maart in Bloemfontein deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse sportvereniging vir liggaamlik gestremdes (SASAPD) se nasionale kampioenskapsbyeenkoms. Hulle het in drie sportsoorte uitstekend gevaar. In fietsry het hulle 11 goue medaljes verower, twee silwer en drie brons; in atletiek een brons; en in boccia een brons.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025