Die vier toppresteerders, elk met hul trofee, op die Laerskool Odensia se kleure­atletiekbyeenkoms is van links Wiha­n Labuschagne (senior victor ludorum), Gernè van Rooyen (senior victrix ludorum), Sue-Ann Labuschagne (junior victrix ludorum) en Vuyisile Manjo (junior victor ludorum). Foto: Verskaf