Blink uit met kuns

Drie leerlinge van Goudveld-Hoërskool het baie goed gedoen by die Talent Africa -kompetisie. Hulle bring tussen hulle vier goue medaljes en twee tweede plekke en ‘n derde plek in die wêrled saam met hulle huistoe.


Amieka Steyn is ’n student by die Goudveld Kunste

Amieka Steyn is ’n student by die Goudveld Kunste Akademie en ’n leerling van Goudveld-Hoërskool. Sy het aan Talent Africa op internasionale vlak onder die tekenkuns en fotografie kategorie delgeneem. Sy het twee goue medaljes ontvang en is tweede in die wêreld in die kreatiewe kunste junior kategorie
Alexi van Staden, ’n leerling aan die Goudveld-Hoë

Alexi van Staden, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is ’n student aan die Goudveld-kunsteakademie. Sy het op internasionale vlak met tekenkuns aan die Talent Africa-kompetisie deelgeneem en ’n goue medalje ontvang. Sy is derde in die wêreld in die junior afdeling vir kreatiewe kunste
Josh Hewitt van die Goudveld-kunsteakademie en die

Josh Hewitt van die Goudveld-kunsteakademie en die Goudveld-Hoërskool het met skilderkuns op internasionale vlak aan die Talent Africa-kompetisie deelgeneem. Hy het ’n goue medalje ontvang en is tweede in die wêreld in die senior afdeling vir kreatiewe kunste.

Drie leerlinge van Goudveld-Hoërskool het baie goed gedoen by die Talent Africa -kompetisie.

Amieka Steyn van die Goudveld-kunsteakademie en die Goudveld-Hoërskool het op internasionale vlak met tekenkuns en fotografie aan die Talent Africa-kompetisie deelgeneem. Sy het twee goue medaljes ontvang en is tweede in die wêreld in die junior afdeling vir kreatiewe kunste.

Alexi van Staden, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is ’n student aan die Goudveld-kunsteakademie. Sy het op internasionale vlak met tekenkuns aan die Talent Africa-kompetisie deelgeneem en ’n goue medalje ontvang. Sy is derde in die wêreld in die junior afdeling vir kreatiewe kunste.

Josh Hewitt van die Goudveld-kunsteakademie en die Goudveld-Hoërskool het met skilderkuns op internasionale vlak aan die Talent Africa-kompetisie deelgeneem. Hy het ’n goue medalje ontvang en is tweede in die wêreld in die senior afdeling vir kreatiewe kunste. 
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.