Reeds ’n ruiter van formaat: Thinus Koster, ’n gr. 2-leerling aan die Hoërskool Sandveld in Wesselsbron, het op 11 en 12 Junie in die skoleruitervereniging Sanesa se vierde Vrystaatse kwalifiserende ronde ’n eerste plek, drie tweede plekke en ’n derde plek as o.9-ruiter behaal. Hy het in vyf afdelings deelgeneem. By hom staan Zian Jansen van Rensburg van die Zanco-perdryskool in Wesselsbron. Foto: Verskaf


Blink uit in perdry

You need to be Logged In to leave a comment.