Blink uit in o.14-SA American Express-toernooi

,

Jong tennis speler wys haar staal by nasionale tennis-toernooi


Helga Erwee, ‘n tennisspeler van die Laerskool Hennenman het van 2 tot 7 April aan die o.14-SA American Express-toernooi deelgeneem.

You need to be Logged In to leave a comment.