Kelvin Olivier, ’n onderwyser aan die Primêre Skool Naudeville, is gekies om as skeidsregter op te tree in ’n nasionale o.12-rugbytoernooi in Klerksdorp, van 13 tot 15 Junie. Foto: Verskaf