Die eerste rugbyspan van Welkom-Gimnasium het die wedstryd teen die Goudveld-Hoër­skool met 41 – 17 gewen toe dié spanne in die jaarlikse derby tusse­n die twee skole kragte gemeet het. In die derby is 26 wedstryde in rugby, netbal en hokkie gespeel, waarvan die Gimmies 13 gewen het, 10 verloor het en 3 gelykop gespeel het. Hier het Rylen Kirsten van Gimnasium (nr. 7-flank), wat in die loop van die wedstryd ’n goeie breuk gemaak het, die bal.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM