Jan Jacobs, Odendaalsrus: Vista en die gemeenskap het my groep in ’n posisie geplaas om ook werk vir werkloses te skep. Niekie Ferreira is ’n pa, met twee afhanklikes, en ’n inwoner van Welkom. Baie dankie aan Vistaen die gemeenskap vir wat julle vir ons doen. Foto: Jan Jacobs
Benut kans
Share this post:
