Pieter van der Merwe (regs, voorsitter van die Rapportryers-tak) oorhandig die geld aan Johan Terblanche (voorsitter van die brandbeskermingsvereniging)

Verskaf

Die Koppie Alleen-Rapportryers het R8 000 aan die Goudveld-brandbeskermingsvereniging geskenk, vir hulp wat verleen is aan die boere in die omgewing wat brandskade opgedoen het.

You need to be Logged In to leave a comment.