Die Amari-skool se Melodramari, CandyLand, op 15 en 16 Mei by die Ferdi Meyer-saal was ‘n vrolike en kleurvolle vertoning wat die harte van die gehoor gesteel het. Die danspassies was goed gechoreografeer en die kinders het hulle deelname aan die opvoering baie geniet. Op die foto is een van die groepies wat deel geneem het. Van links is, voor: Ntsebo Phafane, Monique Abdo, Dimpho Moshoeshoe, Rosemary Fourie en Alex Ahlers; middel: Ofsentse Ramajoe, Bohlale Kama, Thapelo Mokhampamyane, Moelo Seshemane, Letlaka Maboe, Athule Tokhwe, Tnado Cingwa en Keneilwe Mokhampamyane; agter: Elzabe Botes, Fanie Nteu, Cornel van Rooyen en Katleho Ramphalile. Foto:Verskaf

Sing en dans hul hart uit

Die Amari-skool se Melodramari, CandyLand, op 15 en 16 Mei by die Ferdi Meyer-saal was ‘n vrolike en kleurvolle vertoning wat die harte van die gehoor gesteel het. Die danspassies was goed gechoreografeer en die kinders het hulle deelname aan die opvoering baie geniet. Op die foto is een van die groepies wat deel geneem het. Van links is, voor: Ntsebo Phafane, Monique Abdo, Dimpho Moshoeshoe, Rosemary Fourie en Alex Ahlers; middel: Ofsentse Ramajoe, Bohlale Kama, Thapelo Mokhampamyane, Moelo Seshemane, Letlaka Maboe, Athule Tokhwe, Tnado Cingwa en Keneilwe Mokhampamyane; agter: Elzabe Botes, Fanie Nteu, Cornel van Rooyen en Katleho Ramphalile.

You need to be Logged In to leave a comment.