Die Hanekamme doen reeds baie jare lank goeie werk in die gemeenskap. “Alle 60-plussers word aangemoedig om hulle by die klub aan te sluit en deel te word van hierdie kosbare familie,” sê Antoinette Schoeman, ’n lid van die klub. Martie Moller en Elsie van der Westhuizen is die sameroepers. Skakel hulle by 082-383-1956 of 084-991-2005.Foto: Verskaf


Alle 60-plussers genooi om aan te sluit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 11 December 2025
    Vista Edition 11 December 2025

Gift this article