Johan Slabbert, skoolhoof van Welkom-Gimnasium:
Ná ’n afwesigheid van twee jaar weens die Covid-19-pandemie sien ons met verwagting uit na die 58ste derby tussen twee topskole in die Vrystaat.
Die Gimmies nooi alle belangstellendes, oudleerlinge, ouers en besoekers om hierdie gebeurtenis saam met ons te geniet.
It is our experience that learners and parents are excited to have the privilege of healthy sport and togetherness again. Let us as community not disappoint each other!
Baie welkom aan al die reünie-groepe by hul onderskeie alma maters. Mag die besoek mooi herinneringe laat herleef en ’n besoek aan Welkom en sy gemeenskap van besonderse waarde wees.
Thank you very much to each sponsor, donor and supporter for your positive attitude and involvement with Gimnasium this year. Thank you also to Sankie Nondela and her staff at FNB for their involvement with the two top schools in the Free State.
’n Spesiale woord van dank ook aan elke afrigter by Gimnasium – u onbaatsugtige opoffering van u tyd langs die sportveld in belang van ons leerlinge word opreg waardeer.
Baie welkom aan Paul Sauer, die Goutie-personeel, beheerliggaam en elke Goutie in Gimmieland. Geniet die dag saam met ons!
Lastly, a message to each Gimmie: Sky above me, earth below me, fire within me!
Die Gimmies nooi alle belangstellendes, oudleerlinge, ouers en besoekers om hierdie gebeurtenis saam met ons te geniet