Afriforum dien klagte in oor riool in agterplase in Welkom woonbuurte, Doorn, Lakeview en St Helena.

AfriForum-tak in Welkom het op 21 Mei 2020 strafregtelike klagtes teen Zingisa Tindleni, munisipale bestuurder van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit, ingedien oor rou riool in inwoners se erwe. Inwoners in die Doorns-, Lakeview- en St. Helena-woongebied het AfriForum genader met klagtes nadat die rou riool op sommige plekke die erwe oorspoel het.

Riool in agterplase, klag gelê deur Afriforum

Riool in agterplase, klag gelê deur Afriforum
Afriforum bring klag teen Matjhabeng munisipale be

Afriforum bring klag teen Matjhabeng munisipale bestuurder

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Untitled post 265989
    Vista E-edition 10 July 2025