JF Booysen van die Hoërskool Hoopstad

None Credit: Hoopstad Reception

JF Booysen van die Hoërskool Hoopstad is een van die slimste­s in die Lejwelepu­tswa-distrik. Hy het skitterend in die 2023-matriek­eksamen presteer en 99% in rekeningkunde behaal. JF het ook die prys as beste rekeningkundeleerling in die Vrystaat ontvang. JF is die derde beste kandidaat in die Vrystaat.

You need to be Logged In to leave a comment.